Physical Address
304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124
Physical Address
304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124
PRETORIA – Die staat gaan die borgtogaansoeke van die oud-hoogspringer Jacques Freitag se vermeende moordenaars teenstaan.
Rudie Lubbe en Shantellè Oosthuizen het Vrydag weer in die landdroshof in Pretoria verskyn.
Hulle word aangekla van moord, poging tot moord en sameswering om moord te pleeg.